Modulekode | RKD 253 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Toerismebestuur word vanuit die oogpunt van die rekreasiebestuurder bestudeer. Fokus op die bestuur van die rekreasiegedrag van die toeris by die toeriste-oord/bestemming. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App